Score my 'n gwai

Score my 'n gwai

Secondhand 1 available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5030259
Bob Shop ID
644147658

Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel.

Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos 'n hinks in my, ken ek dinge wat ander mense net in hul slaap sien. Met hierdie kop se kyk sien ek wat mre gaan gebeur al klaar. As ek in jou se oge kyk, sal ek jou kan vertel van jouself. Maar ek word moeg van kyk en sien en sien. Hierdie is my storie wat ek saam met Miesa geleef het. Miesa en die twee broertjies, Harry en Barend.

Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewreld en 'n nuwe lewe gevind het.

Paperback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2013. Good Condition.

Add to cart

Recently viewed

See more
12% OFF
PUMA CELL RAPID WHITE RED RUNNING SHOES
New
R1,500.00 R1,700.00
M10X1 Single Flare Screw Brake Pipe (400Aa)
New
R48.38
The Dark Hills of Cherai PC Game
Secondhand
R100.00
Samocaflex 35 TLR rangefinder camera E.Zumar 1:2.8/50mm rare
Secondhand
R29,581.50

Similar products

My Nooi is 'n Tikmasjien
Secondhand
R180.00
My Life, My Way by Cliff Richard Paperback
Secondhand
R125.00
13% OFF
My lapboek/My Cloth Book: Plaasdiere/Farm animals
New
R175.00 R200.00
The Archer Boy - Musical Score -
New
R1,530.00