This item has closed with no items sold
View other items offered by Retro Junkie112

Similar products

Gangsta Collection (DVD, Sealed)
R60
No exit dvd *sealed*
R40
The Last Days According to Jesus - Dvd
R45
R30 shipping
Bible, The: Jesus (DVD)
R226
Sealed DVD - Akkerpret in Bybelpark 5 - Jesus is Wonderlik
Sealed DVD - Akkerpret in Bybelpark 5 - Jesus is Wonderlik

Sealed DVD - Akkerpret in Bybelpark 5 - Jesus is Wonderlik

New
Indicative market price: R195
R95.00 51% OFF
Closed 7 May 24 09:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Region Code
Region 1
Genre
Religious Themes
Product code
PAP
Bob Shop ID
612114103

Akkerpret in Bybelpark 5 - Jesus is Wonderlik

Bybel-Media het n DVD-reeks vir kinders (3-8 jaar) vrygestel. Dié reeks fokus op God se karaktertrekke en eienskappe en die invloed wat Hy op ons het. Kinders word aangemoedig om God as Persoon te leer ken. Vanuit ons verhouding met Hom, ontdek ons dan ons verantwoordelikheid en die vrug van Sy teenwoordigheid in ons lewens. Dit is ook n lekker hulpmiddel vir ouers en onderwysers om goeie waardes en karaktereienskappe by ons kinders te kweek.

Elke DVD bestaan uit ag waardes, ag stories en ag liedjies. Met gebruik van n groep poppekarakters word kinders deel van die wêreld in Bybelpark nien fantasie wêreld nie, maar sommer n park hier naby ons, moontlik nie ver van ons huis af nie. Die gebeure is ook relevant en kon heel moontlik met ons mensemaats self gebeur het.

In Bybelpark staan n groot ou eikeboom. Daar woon drie akkers, Attie, Anneke en Amber. Die drie akkermaats vind altyd een of ander ernstige vraag en vra dan vir Oupa Uil wat die antwoord is. Oupa vertel ter illustrasie die mooiste stories oor die Akkerjakkers van Bybelpark. Frikkie en Frederik is twee eekhoring-boeties en saam met hulle ander dieremaats leer hulle heerlike lewenslesse. Wanneer die Akkers nou beter verstaan en n antwoord op hul vraag het, sing hulle n splinternuwe, opgewekte liedjie.

Condition: New - Still Sealed

More from this seller

View all
51% OFF
Family Guy Season 7 - DVD Box Set
R95 R195
R30 shipping
48% OFF
Light and Lens: Photography in the Digital Age 1st Edition
R255 R495
R30 shipping
28% OFF
4-Disc Box Set - Clint Eastwood 4 Movies Collection: The Sergio Leone Anthology
R285 R395
R30 shipping
58% OFF
Sherlock Season 1, Season 2, and Season 3 - DVDs
R125 R295