Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Dave Burchett
9781868235162
Is jy al ooit deur 'n Christen in die steek gelaat? Het 'n Christenleier jou al diep seergemaak? Is jy ontnugter deur die kerk? Ongelukkig is die antwoord op hierdie vrae alte dikwels ja. Kan die wonde wat toegedien is, genees word? Kan die kerk verander? Die antwoord hierop is gelukkig ook 'n onomwonde ja. Dave Burchet wys hoe 'n nuwe benadering ons getuienis aan die wreld kan verander. En hierdie uitdaging word aan die adres van elkeen wat al ooit deur 'n Christen seergemaak is n die gelowiges wat die wonde toegedien het, gerig