R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 10 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die skrywer herskep die alledaagshede wat elke huisvrou en ma sal herken: hoe vind jy balans tussen die verpligtinge van man en kinders en die eise wat daar aan 'n predikantsvrou gestel word? Veral as jy boonop 'n drang het om skrywer te word. Maar dan kry die vertelling 'n meevoerende krag wanneer ernstige krisisse opduik: Haar man kry 'n senuwee-ineenstorting. Meer nog: Haar skoondogter oorleef 'n ernstige motorongeluk, maar doen permanente fisiese en psigiese letsels op. En sy, die skrywer, is midde-in haar mees ambisieuse skryfprojek ooit. Hier bereik haar eg-menselike verhaal 'n besondere diepte- en hoogtepunt: 'n dieptepunt van smart, maar ook 'n hoogtepunt van kreatiwiteit. Seisoene - Engela Van Rooyen. Tafelberg 2005. ISBN 9780624042617