Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 1974. Hardeband met stofomslag, 260 bladsye. Goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in. Die stofomslag is verweer. Posgeld na enige plek in SA is R20.
'n Intieme blik op die private lewe van Dr. en Mev. Verwoerd soos net weergegee kan word deur iemand wat baie na aan hul beweeg het. Die skryfster was vanaf April 1959 Mev Verwoerd se privaatsekretaris en het ten nouste met hul saamgeleef. Die boek bevat 'n versameling fotos en afskrifte van briewe en notas wat hier vir die eerste keer gepubliseer is.