Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boshoff Annatjie. Sekretaresse Vir Die Verwoerds. Dankbare Herinneringe. Kaapstad: Human & Rousseau, 1974. Eerste Uitgawe. 'n Intieme blik op die private lewe van Dr. en Mev. Verwoerd soos net weergegee kan word deur iemand wat baie na aan hul beweeg het. Die skryfster was vanaf April 1959 Mev Verwoerd se privaatsekretaris en het ten nouste met hul saamgeleef. Ook bevat die werk 'n versameling fotos en afskrifte van briewe en notas wat nooit tevore gepubliseer was nie. Op die voorste los-endblad verskyn 'n geskenksinskripsie en op die agterste endblad is 'n brief ingeplak wat onder die amptelike briefhoof van die Staatspresidentswoning geskryf is en is 18 Junie 1984 gedateer. Die brief is deur dieselfde persoon, wat inskripsie voorin gemaak het, geskryf en die was waarskynlik aan die weermag of polisie verbonde. 260 Bl.s insluitend talle s+w illustrasies. Daar's 'n 3 cm lange kraak in die onderste naat van rugstuk. Randte effe verweer en hoeke lig gestamp. Item net en bind stewig. FOR MORE DETAILS ON BOOK AND ITS CONTENTS, IMAGES, CONTACT SELLER. Goed + in Geen Stofomslag dust-jacket. Hardeband. (#000577)
H. F. VERWOERD, HENDRIK FRENSCH PREMIERSPAAR, HISTORIOGRAFIE, BETSIE BETTIE LIBERTAS, GROOTTE SCHUUR, BLAAS-'N-BIETJIE, BETTYSBAAI, SMITHFIELD, STOKKIESDRAAI, STINKIE, BETTY AFRIKANER, GROOTE