This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3854

Similar products

Hoerkind: Die memoires van ?n randeier
New
R250.00
Liefde en seks in die huwelik deur dr Jan van Elfen
Secondhand
R30.00
Liefde seks & die hele kaboedel - NICOL,J
New
R120.00
Seisoene van Seks Leandie Buys
Secondhand
R60.00
Seks & Drugs & Boeremusiek: Die Memoirs van 'n Volksverraaier
Sold

Seks & Drugs & Boeremusiek: Die Memoirs van 'n Volksverraaier

Secondhand 2 were available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
7809
Bob Shop ID
175126414
Nelson Mandela het dit gedoen. PW Botha het dit gedoen. François Pienaar het dit natuurlik ook gedoen. En nou: Koos Kombuis se outobiografie. Die enigste een wat deur hom goedgekeur en getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. So beskryf die uitgewer, Human & Rousseau hierdie nuwe pronkstuk van hulle.En Koos se verlede is alles behalwe vervelig. Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yassar Arafat ('n bladsy uit die geskiedenis wat nóg Koos nóg Yassar ooit wil oorhê), van die paradokse en die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê, en, o ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.Die populêre Afrikaanse kultusfiguur Koos Kombuis het eintlik geen bekendstelling nodig nie. En al ken baie mense hom vandag as musikant, was hy reeds geruime tyd al 'n gevestigde skrywer voor hy in die middel jare tagtig 'n kitaar opgetel het. Uit sy pen (en soms onder die naam "Andre Letoit") het onder meer boeke soos Suidpunt-jazz, Somer II en Paradise Redecorated verskyn.

Recently viewed

Lovely vintage painting by D. Dubois
Secondhand
R950.00

Customer ratings: 1 ratings

Very good service
18 May 2015