Seks, leuens en die Internet - Elra-Mari Diedericks
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Om jou geliefde te verneuk, is makliker as wat mens dink. Ek het 'n paar skimpe in die Wolf se rigting gegooi, en hy het onmiddellik honger gereageer. Wat moeiliker is, is om jou klere die eerste keer voor 'n vreemde man uit te trek.
Seks, leuens en die internet is 'n rou, eerlike vertelling deur 'n vrou wat alles op die spel geplaas en alles verloor het. Nou, op 50, durf sy die wilde wᅢᆰreld van aanlyn afsprake aan. Hier lyk al die prinse en hul perde bra gehawend, maar vasbeslote hou sy aan soek na haar ware sielsgenoot. Op pad kom sy alles teᅢᆱ-van die armes van gees tot die armes van vlees.
Hierdie boek gaan oor die soeke na die self en die oeroue stryd tussen die brein en die hart. Die vraag is net: Wie gaan diᅢᄅ keer wen?
Condition: Good