This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27531

Similar products

Kroniek van 'n Koerantman 'n persoonlike perspektief op die jare na 80 Hennie Van Deventer
Secondhand
R60.00
G'n wonder hulle noem Hom die Verlosser nie, kronieke van die kruis - Max Lucado
Secondhand
R90.00
DIE NASIONALE PARTY VAN TRANSVAAL - Program van Beginsels en Konstitusie
Secondhand
R70.00
Kroniek van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria 1950-2000 - Meijer
Secondhand
R30.00
Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal
Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal
Senator G.G. Munnik  -  Kronieke van Noordelike Transvaal
+3
Sold

Senator G.G. Munnik - Kronieke van Noordelike Transvaal

Secondhand 1 was available
R540.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
560645275

Circa 1920 uitgegee. Baie mooi toestand.

'n Pragtige eksemplaar van George Glaeser Munnik se herinneringe en kronieke van die Noordelike Transvaal. 136 bladsye. Hierdie kopie is voorin geskrywe aan ene Lilian de Wet, te Kaapstad, 3 Julie 1922. 'n Verdere inskripsie op die titelblad deur C R Wolhuter. Beide De Wet en Wolhuter was lidmate van die destydse baie bekende Robertson Literary Society.
Munnik beskrywe sy gedagtes en reise na Potchefstroom, Zoutpansberg, ou Boerejagters, Generaal Potgieter, Kommandant Vorster, Lijdenburg, Grahamstad, Ramapoelanda, Moorddrif, Paul Kruger, Theodoor Haenert, Ds Nicolaas van Warmeloo, Ladysmith, Schoemansdal, Waterberg, Leydsdorp, Smitsdorp, Malaboch, Bisskop Bousfield, Majoeba, Jameson, Modjadji, M'Pefu......

Senator George Glaeser Munnik was 'n Pionier van Noord-Transvaal en skrywer. Hy is in 1846 in Worcester, Kaapkolonie, gebore. Hy sluit aan by die Staatsdiens en word siviele kommissaris van Barkly-Oos. Hy veg in die Basoeto-, Tamboekie- en ander oorloe  en gaan na die ontdekking van goud na Transvaal. Hy sluit aan by die Republikeinse Staatsdiens en word landdros en mynkommissaris in Noord-Transvaal. Hy veg in die Tweede Vryheidsoorlog, word gevange geneem en word een van die eerste Transvaalse L.V.'s onder Verantwoordelike Regering. Na Unie-wording word hy 'n senator. Hy was 'n bekende deskundige op perde, en slaag daarin om geleenthede te verbeter vir die invoer van volbloed diere. Hy het verskeie boeke geskryf, wat romans en herinneringe insluit. Oorlede in 1935.

Recently viewed

Hair comb plastic 3 Piece styling
New
R36.99
Fly Kinetic Red/ Black/ Yellow Gloves
New
R270.00
15% OFF
Yamaha Head Gasket Set 700
New
R625.00 R738.00
DANDELION DISC NECKLACE
New
R250.00