Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Senior Verseboek met gedigte is saamgestel vir gebruik op die Hoërskool. Begin met Saaklike oorsig, kort inleiding oor elke digter, karakteristiek met inagname van belydenisse oor eie werk, lys van digbundersl bronne vir studie en beknopte lewensbeskrywing.
Eugene Marais, Jan Celliers, Totius,DF Malherbe, Louis Leipoldt, CJ Langenhoven, HA Fagan, AD Keet, Theo Wassenaar, Toon van den Heever, JRL van Bruggen, AG Visser, TJ Haarhoff, ID du Plessis, NP van Wyk Louw, Uys Krige, Ignatius Mocke, WEG Louw, Elizabeth Eybers, SJ Pretorius, GA Watermeyer, Olga Kirsch, Ina Rousseau, PJ Philander, Peter Blum, Barend Toerien,
Negende druk, Hersien en Uitgebrei, Nasionale Boekhandel Bpk. Groen hardeband , goed gebind en skoon, inskripsie op eerste endbladsy met sagte potloodaantekeninge.