Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Sergei Kourdakov
Vertaal Deur: Nelmari de Kock
Titel: Sergei
Jaar Uitgegee: Kry nie ‘n datum in die boek nie
Uitgegee Deur: Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN: 869840525
Buiteblad: Harde Band
Kondisie: Goeie kondisie. Vorige eienaar se stempel voor in die boek.
Omslag: Goeie kondisie
Bladsye: 224
Groote: 145x220
Gewig: 450g
Beskrywing: Hy het op 1 Januarie 1973 gesterf aan ‘n koeëlwond, opgedoen by ‘n vakansieoord in Kalifornië. En hy was nog nie eers 22 jaar oud nie...
In hierdie boek waarvan hy die ruwe aantekeninge kort voor sy dood voltooi het, vertel hy ‘n uitsonderlike verhaal – van sy kinderjare in Sowjet – Staatsweeshuise, sy opvoeding in die Kommunisme en hoe hy gedurende sy opleiding as vlootkadet ‘n spesiale polisieeskader wat in die lewe geroep is deur die KGB om geheime byeenkomste van Christengelowiges op te breek, aangevoer het. In die 150 klopjagte wat hy gelei het, is baie Christene beseer, vermink of selfs vermoor.