| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband, 155 bladsye. Baie goeie toestand.
Sersant Barodien, Kaapse Korps het as tema die slawe-opstand in Oktober 1808 aan die Kaap. Sersant Gasant Barodien is n bruin man met verdeelde lojaliteit. Hy is as soldaat trou verskuldig aan die staat, maar as bruin man is hy nader aan die onderdrukte slawe as aan sy soms korrupte werkgewer. Om sake verder te kompliseer is sy eie vader n vrygemaakte slaaf wat nou self slawe aanhou en die meisie Farieda met wie hy wil trou, is n slavin. Die verhaal bied n interessante kyk op n relatief onbekende stuk geskiedenis.

