Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Meer as 60% van kinders in Suid-Afrika word sonder 'n pa groot. Dit lei tot 'n groot gemis en 'n gevoel van nêrens behoort nie. Veral jong seuns raak vatbaar vir die invloed van bendes, wat aan hulle kits-gemeenskap bied. Top-joernalis Julian Jansen ondersoek hierdie verskynsel.