This auction has been won.
View other items offered by Human011019
Leading
Jvan W5446209 1 × R180.00
20 Apr 21:45

Similar products

Seuns van die wolke - August van Oordt (1931) Seuns van die wolke - August van Oordt (1931)
Seuns van die wolke - August van Oordt (1931) Seuns van die wolke - August van Oordt (1931)
Sold

Seuns van die wolke - August van Oordt (1931)

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
612856721

Hierdie is een van die heel vroegste werke van wetenskapfiksie in Afrikaans. En wat n werk is dit nie!


Die storie is redelik eenvoudig en ook redelik vervelig in terme van moderne wetenskapfiksie, maar die verbeelding van die skrywer is uiters indrukwekkend. Van Oordt stel n toekomstige Suid-Afrika voor wat meer as n eeu in die toekoms lê van wanneer hy die boek geskryf het 2034.

In die toekoms van Suid-Afrika het feitlik die hele bevolking die lugvaart aangegryp, en pendel en reis amper elke persoon soos dokters, sekretaresses, ens. daagliks na hul werk met hul eie vliegtuigies. Vir vervoer op n groter skaal, word lugskepe op n voortdurende basis gebruik om passasiers en goedere rond te skuif beide binne die grense van die land en internasionaal.

Ander tegnologieë word ook veronderstel, soos televisie, radio-kommunikasie, ens. Totaal ge-outomatiseerde hotelle wat aan al die wense van die gaste voldoen sonder om enige personeel te hê. Elektrisiteit wat sonder kraglyne uitgesaai word na gebruikers wat dit dan met n ontvangstoestel uit die lug opvang om dit te gebruik. Elektrisiteit wat in stede uit geraas vervaardig word. Ruimtereise. Atoomkrag.

Absoluut ongelooflik!

Onthou dat die eerste kernkragsentrale byvoorbeeld eers in 1954 in bedryf gegaan het. Onthou ook dat die eerste voorwerp wat die mens tot in die ruimte kon kry, deur Duitsland eers in 1944 vermag is.

Hierdie boek gee n sonderlinge blik op die vroeë verbeeldingsvlugte van die Afrkikaanse mense in Suid-Afrika. Hoewel Suid-Afrika in die 1930s beperkte blootstelling aan die tegnologiese vooruitgang van Europa, Amerika en die Sowjetunie gehad het, het daar tog genoeg inligting deurgesyfer om op ryke verbeelding te val.

n Verdere ongelooflike prestasie was dat hierdie boek tot n sewende druk ondergaan het, wat n aanduiding is van die gewildheid daarvan. n Seldsame prestasie van hierdie boek is verder dat dit selfs later na Engels vertaal en uitgegee is, en die Engelse weergawe het in 1981 verskyn as Sons of the clouds.

Goeie gebruikte toestand.


Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Prompt professional service.
02 Jun 2024