Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sewe dae by die Silbersteins deur Etienne Le Roux
’n Klassieke Afrikaanse roman wat internasionale erkenning verkry het en ook in sy tyd opslae gewek het. Baie uitgesproke.
Human en Rousseau, 11 druk 1978, 156p.
Toestand: Hardeband, stofomslage slegs rakverslete, ex-libri stempel.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com.