| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome sy toekomstige bruid te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry 'n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose.
TITLE: SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS
AUTHOR: LEROUX,E
SKU: 9780798178273
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/11/2018
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New