R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die bekende digter M.M. Walters ontgin met hierdie bundel die sober eenvoud van die Chinese poësie. Hierdie gedigte uit Duits en Engels vertaal verwoord die eeue oue letterkundige tradisie van hierdie beskawing. Sagteband baie mooi
n Keur uit die belangrikste digters in die Chinese kultuur se werk word chronologies aangebied. Walters bied meer as n vertaling. In sy uitgebreide inleiding verskaf hy n interessante konteksbeskrywing van die gedigte en in n bylaag verskaf hy biografiese inligting oor elke digter. Die hoogtepunt bly egter die gedigte: vaardig en noulettend in Afrikaans vertaal waardeur die subtiele nuanses van die Chinese taaltradisie behoue bly.