Shomer Yisra'el (Beskermer van Israel) - Marzanne Leroux-Van der Boon Shomer Yisra'el (Beskermer van Israel) - Marzanne Leroux-Van der Boon
Shomer Yisra'el (Beskermer van Israel) - Marzanne Leroux-Van der Boon Shomer Yisra'el (Beskermer van Israel) - Marzanne Leroux-Van der Boon

Shomer Yisra'el (Beskermer van Israel) - Marzanne Leroux-Van der Boon

Secondhand 1 available
R130.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649916919

Dis die somer van 2006 in Jerusalem en die tweede Libanese oorlog breek uit.

Marc, Rivkah en hul babaseuntjie word in die gewelddadige gebeure rondom hulle vasgevang. Wanneer die oorlog in intensiteit toeneem, word dit duidelik dat Marc, gevoelige kunstenaar wat hy is, beslis opgeroep gaan word. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is, terwyl sy brand om as paramedikus haar deel tot die land se verdediging by te dra. Dit is iets wat Marc ten sterkste afkeur.

Terselfdertyd maak hulle kennis met Henok en Sarah Kambungu, twee Suid-Afrikaners wat hulle op hul eerste besoek aan Israel midde-in n oorlog bevind. Henok dra ná dertig jaar nog swaar aan sy donker herinnerings van die Kassinga-slagting gedurende die grensoorlog in Namibië.

En terwyl die oorlog rondom hom woed, kom rabbi Chaim Cohen, Marc se skoonpa, voor die grootste uitdaging van sy lewe te staan. Hoe gaan hy bekend maak dat Yeshua wel die Joodse Messias is, en wat gaan die gevolge van dié belydenis wees?

ISBN: 9780796305527

Pages: 331

Paperback

Lux Verbi, 2008

Edition: 01

Good condition

B123


Add to cart

Recently viewed

See more
PANINI FIFA WORLD CUP 1998 FRANCE STICKER COLLECTION - RARE STICKER 54
New
R10.00
Vintage - Dutch Motto - Wooden Wall Hanging -
Secondhand
R75.00 No bids
Callas: Her Life, Her Loves, Her Music - Anne Edwards
Secondhand
R98.00 No bids
PANINI FIFA WORLD CUP 1998 FRANCE STICKER COLLECTION - RARE STICKER 200
New
R10.00

Similar products

Constancy and Change - Van der Walt
New
R110.00
Kerklike Potpourri - Flip van der Watt
Secondhand
R60.00
Lewensblik deur Marzanne Leroux-Van der Boon
Secondhand
R59.00
By die lig van die kandelaar deur Flip van der Watt
Secondhand
R20.00