Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Should We Forget by E Neethling. A5, sagteband, 88bls. Sagteband. Direk na die Tweede Vryheidsoorlog het mev Neethling Europa besoek op aanbeveling van genl Louis Botha. Sy het die Europese bevolking ingelig oor wat in die konsentrasiekampe plaasgevind het, en om hulp gevra vir die oorlewendes. Op hierdie staduim het dr Andrew Murray op die toneel verskyn en haar aangeraai om die kampverhale op skrif te stel en ‘n boek te publiseer.
Die boek het reeds in 1902 verskyn. Met die lees van die boek kom die leser soms onder die indruk dat die gebeurtenisse net onlangs plaasgevind het. Dit was die eerste konsentrasiekampverhaal wat gepubliseer is, en dit in Engels.