Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eugene Kemp en Derrich Gardnet is nou sowat drie jaar en 150 kletse aan die gesels in die baie gewilde Brekfis met die Shrink, elke Saterdagoggend op RSG. Die vorige boeke het alle verwagtinge oortref. Luisteraars van hierdie gewilde program verkies om al die gesprekker weer rustige te lees en daaroor goed na te dink. Glo my: Hier is baie vaste kos-gedagtes wat jou lank sal bybly en dalk so n bietjie konfronteer met hoƩ jy elke dag leef.
See pics for condition
More of our collection Here