Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Eugene Kemp
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Baie RSG luisteraars sal weet dat Eugene Kemp nou al sowat 3 jaar lank elke Saterdagoggend met Derrich Gardner op RSG klets dat die radio gons, in die gewilde Breakfast met die Shrink program.
Hier is 'n derde versameling met van Eugene se staaltjies, gesprekke en gedagtes oor die lewe wat jou lank nog sal bybly en dalk so bietjie laat nadink oor hoe jy elke dag die lewe en verhoudings om jou aanpak.