R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgelee plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgelee plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n Verstommende, meesleurende roman - 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die huidige Afrikaanse boekmilieu. Siegfried - Willem Anker. Kwela 2007. ISBN 9780795702549