Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Universiteit van Johannesburg-debuutprys (2008) Jan Rabie Rapport-prys vir innoverende letterkunde (2008) Siegfried Landman is iets in die dertig. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op n afgeleplaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat n meermin in die see is. Dit word n magiese reis, wat begin met n besoek aan n boeregesin op nog n afgeleplaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met n voorliefde vir die teatrale. n Verstommende, meesleurende roman n verhaal wat voortsnel tot n onafwendbare einde. n Kosbare toevoeging tot die Afrikaanse letterkunde.
Paperback. Afrikaans. Kwela. 2007. Good Condition.