Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vier storieboeke met altesame twintig lekker stories vir die kleingoed! Net R150 vir al vier hardebandboeke.
Kry die kinders, kleinkinders en skoolkinders aan die lees met hierdie vier boeke van die Siembamba Storieklub: Volume 2, Volume 5, Volume 6 en Volume 12. Elke boek bevat vyf stories. Met pragtige kleurtekeninge.
Eerste uitgawes van 1980 en 1981 gepubliseer deur Siembamba Storieklub, Randburg. Toestand: Oor die algemeen goed vir kinderboeke. Van die boeke het vuil plekke en vlekke, gewoonlik net op een of twee bladsye. Die hardebandomslae kan skoongevee word. Effense verwering aan die bo- en onderkante van die rug.
Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869