Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Blindes wat kan sien dowes wat kan hoor leeus se bekke wat gesluit word. Dis wonderwerke waarvan ons in die Bybel lees en waarop ons almal hoop. Die lewe voel vir ons so gewoon so sonder hoop. Ons glo en wil so graag sien. Maar niks gebeur nie. Tot daardie doodgewone dag wat alles verander.
TITLE: Sien Die Son in Elke Dag
AUTHOR: Christi Panagio
SKU: 9781432200848
PUBLISHER: Carpe Diem Boeke
DATE PUBLISHED: 05/07/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 140 mm x 210 mm
WEIGHT: 180 gr