Sien Jou in My Drome - Elsa Winckler [Romanza Modern] Sien Jou in My Drome - Elsa Winckler [Romanza Modern]
Sien Jou in My Drome - Elsa Winckler [Romanza Modern] Sien Jou in My Drome - Elsa Winckler [Romanza Modern]

Sien Jou in My Drome - Elsa Winckler [Romanza Modern]

Secondhand 1 available
R95.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655178697

Hulle ontmoet mekaar gereeld in dieselfde droom

Biokinetikus Mina Strydom weet sys anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie vriendinne is erg genoeg, sy wil haar nie oor nóg mense bekommer nie. Dis hoekom trou en kinders kry nooit deel van haar toekoms kan wees nie. Maar toe beland sy in Louw de Ridder se arms en dit raak al hoe moeiliker om by haar voorneme te hou.

Louw de Ridder en sy drie vriende het hulle kinderhuislewe lankal agter hulle gelaat en besit vandag n florerende maatskappy. Hy is nie van plan om ooit te trou nie, iets wat n probleem blyk te wees vir n potensiële kliënt.

Sy vriende stel voor dat hy die mooi brunet wat in sy arms geval het saamnooi na die kliënt se verjaardagpartytjie. n Kamma-afspraak met geen bybedoelings vang Louw en Mina onkant toe hulle mekaar ewe skielik in hul drome begin ontmoet.

ISBN: 9781776359080

Pages: 189

Paperback

LAPA, 2023

Good condition / Like new

B25.2


Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products