This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Bibliophilia989

Similar products

Siener  - Blaas die Basuin
Sold

Siener - Blaas die Basuin

Secondhand 1 was available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5027242
Bob Shop ID
621810740

Adriaan Snyman het vroeer vanjaar sy argiefmateriaal oor Siener se gesigte weer deurgewerk, en op 'n verskeidenheid visioene, verklarings, briewe en ander dokumentasie argekom wat nie in sy vorige boeke opgeneem is nie — gesigte waarvan die werklike betekenis eers onlangs duidelik geword het.

ln hierdie nuwe hoek herbevestig Nicolaas van Rensburg hom nie net as godsman en profeet nie, maar gee hy as't ware ook vir ons ooggetuie verslag, van die onmiddelike en toekomstige gebeure wat besig is om in Suid-Afrika en in die res van die wreld te speel:

  • Die skeuring van die ANC
  • Swart op swart geweld
  • 'n Wreldwye depressie
  • Amerika sluk Engeland ekonomies in

Vir Siener se nasate (die 'getroue Afrikaners') is daar egter ook goeie nuus. Die einde van hulle onderlinge twis en verdeeldheid is in sig, en die begin van die Derde Republiek l om die draai. Die boek verstrek ook antwoorde op vrae soos, waarom is daar so 'n noue verbintenis tussen die Duitse volk en die Boere? Gaan die Kaapse skier-eiland afskeur en onder die see verdwyn? Wat gaan die impak wees as daar iets drasties by Koeberg skeefloop? En wanneer gaan klaas weer baas word?

Hardback. Afrikaans. Vaandel Uitgewers. 2008. Good Condition.

Recently viewed

See more