Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Siener in die suburbs deur PG du Plessis drama in drie bedrywe EERSTE DRUK
Hierdie drama is die eerste keer in 1971 opgevoer deur die Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste François Swart as regisseur en Marius Wyers en Sandra Prinsloo in van die hoofrolle. Die stuk speel af in 'n armoedige Suidelike voorstad van Johannesburg. Die broer, Tjokkie is die siener wat onder meer "sien" hoe sy suster haar man verkul, wat rampspoedige gevolge inhou.
Tafelberg-Uitgewers, EERSTE DRUK, 1971. 56P.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie op ente, geringe ouderdomsvergeling maar andersins skoon en netjies.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com