Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 2 business days.
Condition : Good.
1ste druk, 1971, Hardeband. Tekens van rakverweer, intern skoon en binding goed.
Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van 'n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag 'n laaitie wil he, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar "nie geweet" word nie.
Bibliographic information
Title | Siener in Die Suburbs: n Spel in Drie Bedrywe |
Author | P. G. Du Plessis |
Edition | Hardback |
Publisher | Tafelberg Publishers, 1971, |
1st ed. | |
Length | 56 pages |