Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book: paperback. fair condition. has pencil motes on pages. 1983 edition. 56 pages.
An Afrikaans play in three sets. Won the CNA prize in 1971 and the Hertzogprys in 1972.
Die stuk speel af in die armoedige suidelike voorstede van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat ’n class ma soek vir sy laaitie. Tiemie, Die class ma, wil egter niks weet nie. Sy wil wegkom uit die suburbs, met ’n ryk man trou en “van geweet wees”. Haar broer Tjokkie is die siener wat onder meer “sien” - hoe ’n ander man as Jakes - haar swanger maak. Met rampspoedige gevolge.” - Litnet