Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ISBN: 9781919728759
Titel: Siener van Rensburg - Boodskapper van God (Hersiene Uitgawe) - 2015
Skrywer: Adrian Snyman
Toestand: Nuut
Beskrywing
Boodskapper van God is die verhaal van ’n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon sien. Maar hy het veral gesien wat met sy volksgenote gaan gebeur, en hierdie lywige biografie van 500 bladsye is vol onthullings, historiese gegewens, visioene en honderde verklaring van die Siener se gesigte.
Sy profesieë vertel die bitter en ontstellende verhaal van ontroue Afrikanerleiers se herhaaldelike verraad, van ’n volk se verguising, ’n staatsgreep en revolusie - maar dis ook die verhaal van loutering, straf en uiteindelike eenwording, ’n nuwe Boererepubliek en ongekende voorspoed.