Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Siener van Rensburg deur Adriaan Snyman
Een inskrywing met vorige eienaar se naam.
1999 Sewende Druk
359pp sagteband boek, ongeveer A5 formaat.
Boek is deurgaans effens vergeel agv ouderdom/papier wat gebruik is
Algehele toestand van boek so 8/10. Boek is binne netjies.
Posgeld sal R60 wees binne SA deur SA Poswese - OP U EIE RISIKO. Betaling per EFT deur BoB.
Alle items kan afgehaal word te Philippolis, Suid-Vrystaat en dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.