Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SNYMAN (ADRIAAN).
SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.
Mosselbaai: Libanon, 2012. Hersiene Uitgawe.
"Boodskapper van God is die verhaal van ’n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon sien. Maar hy het veral gesien wat met sy volksgenote gaan gebeur, en hierdie lywige biografie van 500 bladsye is vol onthullings, historiese gegewens, visioene en honderde verklaring van die Siener se gesigte.
Sy profesieë vertel die bitter en ontstellende verhaal van ontroue Afrikanerleiers se herhaaldelike verraad, van ’n volk se verguising, ’n staatsgreep en revolusie - maar dis ook die verhaal van loutering, straf en uiteindelike eenwording, ’n nuwe Boererepubliek en ongekende voorspoed.
Talle van sy visioene is reeds sedert die omstrede demokratiese verkiesing van 1994 bewaarheid en ander is besig om in vervulling te gaan:
* ’n Swart, kommunistiese regering in Suid-Afrika en die NP se verdwyning.
* Die verskyning van ’n vrou as Duitse kanselier.
* ’n Tsunami wat Indië gaan tref, en
* Die moontlike begin van die 3de Wêreldoorlog "
Baie goeie toestand. Paar blaaie se bo voorste hoeke toon klein voumerkies.
Prent Gelamineerde Sagteband.
500Bls, s+w Ills.
140x210mm Hoog.
'n Net en stewige eksemplaar.
(##4530)