This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

SIENER van RENSBURG - Die Laaste Loopgraaf - Adriaan Snyman
Sold

SIENER van RENSBURG - Die Laaste Loopgraaf - Adriaan Snyman

Secondhand 1 was available
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3081
Bob Shop ID
101556080

Die laaste loopgraaf - (Siener van Rensburg oor sy volk se laaste groot stryd) boek geskryf deur Adriaan Snyman - Vaandel Uitgewers - 1997- 123pp - Sagteband: goed.

Posgeld en verpakking R28.00

"Siener van Rensburg - die laaste loopgraaf, is Adriaan Snyman se nuutste en waarskynlik ook die heel opwindenste toevoeging tot sy reeds uitgebreide publikasies oor ons eie Boereprofeet se visioene oor sy volk se eindbestemming. En hier maak die skrywer veral gebruik van nuwe verklarings wat betrekking het op gebeure soos prinses Diana se dood asook die ‘Duitse Patriotte‘ se oorlogsverklaring, en die Boere staatsgreep. Daarna beskryf hy ons Derde Vryheidsoorlog en die inswering van ons eerste ware president van die Nuwe Boererepubliek:
"En daar in die waterryke landstreek van Prieska kies ons toe ons eerste regering en ons eerste President. "Die mense was verwonderd toe hulle hom in sy pluiskuil en manel sien verskyn; want hy was nie groot van persoon nie en ook glad nie oud nie, met min hare en groot wenkbroue en skerp oë, En baie was nog meer verwonderd toe hulle hom later in sy rytuig sien verbykom op die nuwe grootpad wat met Duitse hulp gebou is, want sedert die dae van Paul Kruger het hulle nog nie weer ´n president in ´n koets sien ry nie..."

Recently viewed

Customer ratings: 1 ratings

great seller!
22 Jul 2013