This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by bashewa5348

Similar products

Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf (Adriaan Snyman) Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf (Adriaan Snyman)
Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf (Adriaan Snyman) Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf (Adriaan Snyman)
Sold

Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf (Adriaan Snyman)

Secondhand 1 was available
R180.00
Shipping
Free shipping is available from bashewa for all orders above R1,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
675633247
Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf

Deur Adriaan Snyman, 

uitgegee deur Vaandel, 1999, 

Tweede druk, glans sagte band, naam en prys in pen van vorige eienaar, 122 bls.

in 'n mooi goeie toestand. 

Siener van Rensburg Die laaste loopgraaf is die Snyman se nuutste en waarskynlik ook die heel opwindendste toevoeging tot sy reeds uitgebreide publikasies oor ons eie Boereprofeet se visioene oor sy volk se eindbestemming. En hier maak die skrywer veral gebruik van nuwe verklarings wat betrekking het op gebeure soos prinses Diana se dood, die Duitse Patriotte se oorlogsverklaring en die Boere se staatsgreep. Daarna beskryf hy ons Derde Vryheidsoorlog en die inswering van ons eerste ware president van die nuwe Boererepubliek:

En daar in die waterryke landstreek van Prieska kies ons toe ons eerste regering en ons eerste President. Die mense was verwonder toe hulle hom in sy pluiskuil en mantel sien verskyn, want hy was nie groot van persoon nie ook glad nie oud nie, met min hare en groot wenkbroue en skerp oë. En baie was nog meer verwonderd toe hulle hom later in sy rytuig sien verbykom op die nuwe grootpad wat met Duitse hulp gebou is, want sedert die dae van Paul Kruger, het hulle nog nie n president in n koets sien ry nie
Don't miss out on the latest deals!