Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vaandel Uitgewers, 1997.
Sagteband, 122 bladsye.
Die boek is gebruik maar in goeie toestand. Die hoekies is effens verweer. Ligte voue in die agterblad en agter-in. Verder heel netjies.
Siener van Rensburg die laaste loopgraaf
Die skrywer maak veral gebruik van nuwe verklarings wat betrekking het op gebeurtenisse soos prinses Diana se dood; die Duitse Patriotte se oorlogsverklaring, en die Boere se staatsgreep. Daarna beskryf hy die "Derde Vryheidsoorlog" en die inswering van die "eerste ware president van die nuwe Boererepubliek"