Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Silberstein trilogie deur Etienne Le roux drie romans in een boek
Heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins, Een vir Azazel en Die derde oog insluit.
Human en Rousseau- Uitgewers, 2006 uitgawe. 383p
Toestand: sagteband, baie goeie toestand
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!