Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1990 sagteband 113 bladsye, die sagteband het n paar klein merkies aan, inskripsie voor in boek sowel as n vlekkie van ink op die eerste blad en die binnekant van die voorblad, op die volgende blad is 1678 met pen geskryf (klein geskryf) , die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA