| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Book Number | 02091904 |
| Author: | Sangiro |
| Title: | Simba by Sangiro |
| ISBN: | Geen |
| Year Published: | 1945 |
| Edition: | 2de Verbeterde Druk |
| Publisher: | Voortrekkerpers Beperk |
| Cover Type: | Hardeband |
| Book Grading: | Baie Goeie Toestand. Die Bladsye is Skoon en die binding is stewig. Die onderste hoeke van die hardeband is effens gestamp, asook die bo en onderkante van die rugkant. |
| Jacket Grading: | Goed. Die Stofomslag is effens beskadig op die hoeke, met die grootste skeurtjie kleiner as 10mm. Die omslag is oorgetrek met kleefbandvrye selofaan. |
| Pages: | 335 |
| Size: | 22x14,5x3 cm |
| Weight: | 0,500 kg |
| Price: | R 150 |
| Description: | Andries Albertus Pienaar het by die Burger gewerk en toe sy studies in Duitsland voortgesit. In 1924 ly hy n Afrika ekspedisie vir n Duitse Rolprent vervaardiger, en laater dieslefde jaar maak hy en sy broer nog n film oor Afrika. Simba bevat baie van sy wedervaaringe gedurende die tyd. Hy kry die bynaam "Sangiro" (Hasie) by die swart veld-bewooners omdat hy so vinnig kan hardloop. |