Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag en 254 bladsye. Stofomslag het herstelde skeurtjies en kolle/vlekke. Naamstempel op titelblad en op bladsy 63 (kan jy dit glo: bo-op 'n swart en wit foto!) Die res van die boek van voor tot agter is in 'n baie goeie en stewige toestand. beslis nie meer as een keer gelees. Die skrywer het groot roem verwerf met hierdie werk van hom. Oos-Afrika, soos jy dit nog nooit beleef het nie!
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.