Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken
Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken

Simon van der Stel en sy Kinders - A. J. Böeseken

1 available / secondhand
R329.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A051
Bob Shop ID
644284104

Toestand: Goed. Randverweer op stofomslag, minimale papierverlies aan bo en onderkant van rug. Stukkendplekkies op die voue. Boek self skoon, stewig en netjies.
Formaat:
Hardeband met stofomslag
Bladsye: 277
Uitgegee: 1964 (Nasou)
ISBN:

Hierdie wetenskaplik verantwoorde biografie van Simon van der Stel is die resultaat van jarelange intensiewe navorsing, nie alleen in Suid-Afrika nie, maar ook in Nederland en Batavia. Die boek bevat veel meer as biografiese besonderhede oor Simon van der Stel, sy ouers, sy vrou en sy kinders; dit gee ook n beeld van die tyd en die plekke waarin hulle geleef en gewerk het.

Die eerste twintig jaar van sy lewe bring Van der Stel in Mauritius, Ceylon en Batavia deur. In Nederland sien ons hom in die daaropvolgende twintig jaar as huis-vader, as boer en as soldaat. Dan kom hy met al sy kinders, maar sonder sy vrou, na die Kaap.

Die skryfster, dr. A. J. Boeseken, Hoofredaktrise van Argiefpublikasies in die Republiek van Suid-Afrika, beantwoord aan die hand van haar bronne vrae soos die volgende: Wie was Simon van der Stel se moeder? Wat was sy verhouding tot sy vrou? Wie het saam met hom gegaan na die land van die Namakwas? Tewens is baie voorheen onbekende gegewens oor sy vyf seuns en een dogter in die verhaal van Simon van der Stel en sy kinders verwerk.

Add to cart

Recently viewed

Spanish Colonies - Sahara - Butterflies and Moths - 1970 - MNH
R25.00 No bids
PS2 Ratchet & Clank 3 Platinum
R862.00 No bids
25A DC-DC Charger
R3,640.00
Gene Rockwell : You Are My Destiny
R90.00 No bids

Similar products

52% OFF
Ter Wille Van Ons Kinders - Ron en Lyn Klug
R100.00 R210.00
JAN VAN RIEBEECK EN SY GESIN DEUR A.J. BOESEKEN
R265.00
Gedenkuitgawe. Wedervaringe van Vrouens en Kinders in Konsentrasiekampe - Constantine
R390.00
Gedenkuitgawe. Wedervaringe van Vrouens en Kinders in Konsentrasieka - Constantine, Rodney (ed)
R435.00