Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
Simon van der Stel en sy kinders (AJ Boeseken) *** LEESKOPIE ***
Teksblok is netjies met stofomslag beskerm deur plastiek.
Hardebandboek, net groter as A5 grootte 277+ pp.
Een naam en geskenk inskrywing.
Onderkant van boek het vog blootstelling gehad onderkant die teksblok, word dus as leeskopie verkoop.
Dit beinvloed die teks nie en die boek is nie gemuf nie.
1964 uitgawe.