Simon van der Stel en sy Kinders deur A.J. Böeseken (EERSTE Uitgawe)
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R180.00
R150.00
17% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie wetenskaplik verantwoor de biografie van Simon van der Stel is die resultaat van jarelange intensiewe navorsing, nie alleen in Suid Afrika nie, maar ook in Nederland en Batavia. Die boek bevat veel meer as biografiese besonderhede oor Simon van der Stel, sy ouers, sy vrou en sy kinders; dit gee ook 'n beeld van die tyd en die plekke waarin hulle geleef en gewerk het. Die eerste twintig jaar van sy lewe bring Van der Stel in Mauritius, Ceylon en Batavia deur. In Nederland sien ons hom in die daaropvolgende twintig jaar as huis vader, as boer en as soldaat. Dan kom hy met al sy kinders, maar sonder sy vrou, na die Kaap. Die skryfster, dr. A. J. Böeseken, Hoofredaktrise van Argiefpublika sics in die Republiek van Suid-Afrika, beantwoord aan die hand van haar brome vrae soos die volgende: Wie was Simon van der Stel se moeder? Wat was sy verhouding tot sy vrou? Wie het saam met hom ge gaan na die land van die Namakwas? Tewens is baie voorheen onbeken de gegewens oor sy vyf seuns en een dogter in die verhaal van Simon van der Stel en sy kinders verwerk.