Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder stofomslag. Tafelberg uitgewers, eerste druk 1982. ISBN: 0624017028 46pp. Buiteblad het stofmerke, inskripsie op eerste bladsy, GOEIE TOESTAND!
Simonetta gaan nie skool toe nie al is sy sewe. Pappa leer haar sommer self, want hulle is 'n jaar lank uit die stad weg sodat hy sy gogga-bvoek kan skryf. By Pappa leer sy nie net somme nie, maar ook van spinnekoppe en die mana van goeters - dit wat 'n mens verwonder en jou anders laat dink en kyk na dinge. Tog bly Simonetta bang vir spinnekoppe - tot die keer dat sy alleen is in die lee huis en die langbeen uit die donker solder afsak sodra sy op haar viool begin speel.