Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Simplicity: Naaldwerk op die maklike en moderne manier! Allermooiste modes klere geskep vir die hedendaagse lewensstyl maklike naaldwerkmetodes en naaldwerkidees.
Hoofstukke 1 tot 7 sluit in alles wat jy van naaldwerk moet weet voor jy begin.
Hoofstukke 8 tot 10 gee idees vir beginners.
Hoofstukke 11 tot 14 verskaf inligting oor spesiale vaardighede.
Hoofstukke 15 tot 19 veryk jou naaldwerk vermoee met algemene kundigheid.
Hoofstukke 20 en 21 gaan oor siersteek werk.
Baie goed geillustreer met sketse en swart en wit fotos.
Alhoewel die boek redeklik oud is, het dit baie goeie illustrasies en werkmetodes wat dit uitbeeld en behoort 'n groot baat vir enige naaldwerkster te wees.
1224 bladsye, goeie toestand, sagteband tydskrif, skat gedurene 1980 - 1989 uitgebring