Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Singende Gras deur Freda Linde Jeugverhaal uit Namibie
Die Damara–seun Lans se liefde van ‘n kameel wat tragies sterf, maar dan word hy die eienaar van ‘n jong kameeltjie wat na sewe jaar sy eiendom sal word. Die boek handel oor menslike verhoudinge in ’n veelrassige klein gemeenskap en ’n roerende pleidooi word vir die behoud van die natuurlewe in die aangesig van vernietiging.
Bekroon met die Scheepersprys vir jeuglektuur.
Tafelberg-Uitgewers, derde druk 1980, 151p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, stempel op skutblad. Skoon en goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!