Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Singer 5053 quilter in goeie toestand met ekstra verlengingsblad en toebehore..o.a. walking foot vir kwiltwerk, baie siersteke, knoopsgate en knope aanwerk, 5 modules wat afgewissel kan word vir verskillende siersteke. Alles word volledig beskryf in inligtingsboekie.
Item is in Pretoria-Noord en versending per koerier is vir koper se koste.
Vir enige navrae of meer foto's kontak my gerus.