Sinkhuis Resepte

Sinkhuis Resepte

3 available / new
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485901204
Bob Shop ID
638378444

Sinkhuisresepte is Willie Strauss se tweede kookboek en volg op Daar is 'n engel in my koskas (Human & Rousseau). Hierdie boek is propvol heerlike, pretensielose resepte. In sy sinkhuis, een van die oorspronklike huise in Cullinan, maak Willie vinnige en maklike kos wat hy vir gaste as 'n visuele en kreatiewe fees voorsit. Die leser kan uitsien na meer as 100 smaakvolle resepte met bestanddele wat jy in jou koskas het. Willie se stories gaan jou laat glimlag en sommige sal jou laat terugverlang na jou ma en ouma se kombuis met bekende geure van anys, vleispastei, appelkoos en bros blaardeeg. Interessante nuutjies soos vye-en-biltong-paella is ook op die spyskaart en Sinkhuisresepte sluit selfs af met peuselhappies vir jou dierekinders. Nostalgiese stories en resepte waarmee jy grootgeword het is so deel van Willie dat jy nie kan help om met 'n glimlag na hom te luister of sy stories te lees en sy resepte te gebruik nie. Hierdie boek nooi jou om saam met Willie in sy sinkhuis te kuier.

Add to cart

Recently viewed

See more
37% OFF
Natural Unheated Aquamarine Gemstone Solid .925 Sterling Silver Cross Stud Earrings
R1,899.00 R2,999.00
43% OFF
Fiat 500B Furgoncino Ramazzotti 1946
R200.00 R350.00
Findings, Connector, Metal, Bronze, Topaz Rhinestones, 18mm, 1pc
R18.00
DVD Movie - Pirates of the Caribbean - Dead Man`s Chest 2 disc special edition
R50.00

Similar products

Cooking Spanish - Recipes Resepte
R75.00
Books : Resepte vir die Vrieskas
R25.00
Vars resepte vir die somer
R30.00
Annette Human Raakvat-Resepte
R69.00