This auction has been won.
View other items offered by Oranje Vrijstaat193
Leading
poputoys1524 1 × R1,750.00
26 May 21:31

Similar products

Skaars afdruk:  Die moord van Piet Retief
Sold

Skaars afdruk: Die moord van Piet Retief

Secondhand 1 was available
R20.00 minimum increment
R1,750.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
230990977

 

Die moord van Piet Retief

‘n Baie skaars afbeelding van die moord op Piet Retief  (Februarie 1838).

Hierdie is ‘n AFDRUK van die oorspronklike skildery deur Mev Elia van Musschenbroek  (Die Groot Trek in Beeld, C.F.J. Muller, Bls 60 en Bls 104).

Die skilderye van Mev Elia van Musschenbroek is van die heel oudste skilderye wat tonele uit die Groot Trek afbeeld.  Die besondere afbeeldings van Elia van Musschenbroek is ook histories korrek met verwysing na gesaghebbende bronne oor die Groot Trek.

U sal oplet dat die byskrif en gepaardgaande beskrywing op hierdie ou prent nie in Afrikaans geskryf is nie, maar wel in Nederlands.

Die Nederlandse byskrif lees as volg:  “De moord van Piet Retief en zijne mannen in Dingaan’s kraal Gugundekloof, Zululand.  4 Febr 1838.”

Afmetings van prent (raam ingesluit):  101cm x 69cm.

Bestudeer asseblief die fotos.  Die fotos vorm deel van die beskrywing.

Die koper kan self besluit oor die vervoer-opsie verkies.  Afhaal of koerier word egter aanbeveel.

Koerierkoste (indien van toepassing) sal akkuraat bepaal word na gelang van die vervoer-opsie soos uitgeoefen deur die koper.