Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SKAARS HUISGENOOT 29 SEPTEMBER 1972
HIerdie is 'n baie mooi uitgawe van die Huisgenoot met prag fotos van bekende rugbyspelers.
Rugbyspelers soos, Gerald Bosch en Johan Kleingeld en vele meer in aksie!
Hierdie uitgawe is in goeie toestand behalwe vir een bladsy wat uit is.
POSGELD - R30 vir alle bestellings onder R150.00
Bestellings meer as R150.00 word gratis gepos.
Pakkies sal versend word binne 7 werksdae vanaf betaling.